EBookClubs

Read Books & Download eBooks Full Online

EBookClubs

Read Books & Download eBooks Full Online

Book Spikkels en Spatsels uit Bloemfontein se Verlede

Download or read book Spikkels en Spatsels uit Bloemfontein se Verlede written by Hannes Haasbroek and published by UJ Press. This book was released on 2017-07-12 with total page 218 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: "Soos sy voorganger Splinters en dorings uit die Rosestad se verlede (SUN MeDIA, 2015), neem hierdie historiese bundel die leser op 'n reis deur die spikkels en spatsels van pyn en vreugde uit Bloemfontein se verlede. Bloemfontein se eerste inwoners het hul reeds in 1846 hier gevestig, maar die stad het eers in 1945 stadstatus gekry. Die stad – wat aanvanklik grootliks 'n Engelse eiland in die hart van 'n Afrikanerrepubliek was – was só Engels dat selfs 'n besoeker uit Londen destyds verklaar het dat hy hom nêrens anders in Suid-Afrika so gekoester voel as juis in Bloemfontein se Engelse atmosfeer nie. Vanuit hierdie kleurryke verlede het Hannes Haasbroek 'n keur van verhale saamgestel wat die leser sal boei en tot nuwe insigte oor hierdie stad in sentraal Suid-Afrika sal bring. Die verhale in Spikkels en spatsels uit Bloemfontein se verlede, met talle foto's waarvan sommige nog nooit voorheen gepubliseer is nie, word hoofsaaklik kronologies aangebied om 'n aangename en leersame leeservaring te skep.

Book Spikkels en spatsels uit Bloemfontein se verlede

Download or read book Spikkels en spatsels uit Bloemfontein se verlede written by Hannes Haasbroek and published by . This book was released on 2017 with total page 205 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt:

Book White Paper on Arts  Culture  and Heritage

Download or read book White Paper on Arts Culture and Heritage written by South Africa. Department of Arts, Culture, Science, and Technology and published by . This book was released on 1996 with total page 212 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: