Download or read book Navorsingsbulletin written by Institute for Research Development (Human Sciences Research Council) and published by . This book was released on 1986 with total page 766 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt:
Download or read book Gewone Taal written by Eleanor Cornelius and published by African Sun Media. This book was released on 2020-07-15 with total page 372 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Gewone Taal: ‘n Oorsig is ‘n boek oor hoe skrywers skryf en lesers lees. Die inhoud van die boek betrek skryf- en leesprobleme op woord-, sins- en teksvlak. Die boek fokus merendeels, maar nie uitsluitlik nie, op regstekste omdat hierdie tekstipes vir ontoeganklikheid en ondeursigtigheid vir nie spesialislesers berug is. Een groot bydrae is die kontrolelys wat leiding aan skrywers bied oor watter konstruksies hulle liefs moet vermy en watter konstruksies hulle met groot nut kan gebruik. Hierbenewens word heelwat praktiese toepassingsvoorbeelde voorsien, wat demonstreer hoe komplekse konstruksies op verskillende teksvlakke herskryf kan word om leesbegrip te verhoog. Hoewel die boek ‘n sterk teoretiese begronding het, gaan dit ook om die toepassing daarvan in die praktyk, met die uiteindelike doel om gewone mense te bemagtig en sodoende hulle basiese reg op toegang tot inligting te verwesenlik.
Download or read book Kaapse bibliotekaris written by and published by . This book was released on 2017 with total page 372 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Issues for Nov. 1957- include section: Accessions. Aanwinste, Sept. 1957-
Download or read book Journal of the South African Veterinary Association written by South African Veterinary Association and published by . This book was released on 1988 with total page 500 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt:
Download or read book Basic Intermediate and Advanced Grammar and Composition In English Afrikaans written by Nam H Nguyen and published by Nam H Nguyen. This book was released on 2018-04-12 with total page 776 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: it is an easy tool that teaches the rules of sentences, noun, verbs, question mark, adjectives, and adverbs; prepositions, propositions, and pronoun pronouncements; punctuation; possessives; and proofreading skills for all communication. dit is 'n maklike hulpmiddel wat die reëls van sinne, naamwoord, werkwoorde, vraagteken, byvoeglike naamwoorde en bywoorde leer; voorstellings, voorstellings en voornaamwoordverklarings; leestekens; possessives; en proefleesvaardighede vir alle kommunikasie
Download or read book Research Review Navorsingsoorsig written by South African Council for Scientific and Industrial Research and published by . This book was released on 1961 with total page 360 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt:
Download or read book Meer oor PJ van der Merwe written by Margaretha Schaefer and published by AFRICAN SUN MeDIA. This book was released on 2017-07-17 with total page 184 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: "e;Saam met Berigte uit die Dorsland het die historikus se dogter, Margaretha Schaefer, ook Meer oor P.J. van der Merwe saamgestel. Dit vorm as't ware 'n tweeluik. Baie interessant is onder meer koerantberigte oor Van der Merwe se openbare optredes in 1940 terwyl die Tweede Wereldoorlog gewoed het. Hy was toe nog nie 30 jaar oud nie en het pas teruggekeer van Nederland waar hy sy doktorale studies afgehandel het ... In die bundel is verskeie resensies opgeneem wat Van der Merwe oor leidende historici se werk geskryf het. Dit sluit ook in evaluasies van ander historici van sy werk en van die dosente in die Geskiedenis-departement aan die U.S., waarvan hy van 1955 tot 1977 die effektiewe hoof was ... 'n Opstel deur F.A. van Jaarsveld, waarin hy Van der Merwe en sy werk ontleed, is een van die mees uitstaande bydraes van hierdie historikus. Dit is egter die essay getitel Trek, deur die Australiese historikus W.K. Hancock, wat in die tydskrif, The Economic History Review, gepubliseer is, wat beter as alle ander pogings slaag om die unieke bydrae van Van der Merwe tot die Suid-Afrikaanse historiografie te beskryf en te ontleed."e; - Hemann Giliomee
Download or read book Research Review written by and published by . This book was released on 1956 with total page 1100 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt:
Download or read book Lewenskrisisse en Bestaansekerheid written by Ina Snyman and published by . This book was released on 1988 with total page 192 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt:
Download or read book South African Journal of Science written by and published by . This book was released on 1990 with total page 596 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt:
Download or read book South African national bibliography written by State Library (South Africa) and published by . This book was released on 1978 with total page 780 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Classified list with author and title index.
Download or read book South African journal of dairy technology written by and published by . This book was released on 1979 with total page 386 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt:
Download or read book Psychology Sielkunde written by and published by . This book was released on 1994 with total page 276 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt:
Download or read book National Union Catalog written by and published by . This book was released on 1978 with total page 616 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt:
Download or read book My career written by and published by . This book was released on 1993 with total page 438 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt:
Download or read book Sakegesprek met Theo Vorster written by Theo Vorster and published by Jonathan Ball Publishers. This book was released on 2013-04-11 with total page 325 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Sakegesprek met Theo Vorster is 'n in 2009 vrygestel en is een van die gewildste programme op Kyknet. Hierdie boek bevat 38 onderhoude wat Theo Vorster oor die laaste drie jaar met top sakelui gevoer het en sluit Koos Bekker, Whitey Basson, Ina Paarman en vele ander bekendes in. Die doel van die boek is om die sakeleier onderhoude te boekstaaf op so 'n manier dat elke leser die pitkos uit die sakeleier se sukses kry wat hy / sy op sy eie loopbaan kan toepas. Daar is geen syfers, finansiële resultate of harde sakenuus in die onderhoude nie, meer die suksesresep en die beginsels wat tot die sukses bygedrae het. Die vierdie reeks sal in April 2013 begin en vir 13 weke elke week 3 keer uitgesaai word en sal saamval met die publikasie van die boek. Die program is die 8ste gewildste program op DSTV en het gemiddelde kykersgetalle van tussen 100,000 en 130,000, almal in die hoër LSM groepe. In die afgelope 3 reekse is daar met 38 sakeleiers gesels wat opgedeel is in enterpreneurs, professionele bestuurders, ouer / afgetrede sakeleiers en dan jong mense op die kruin van hul loopbane. KykNet het onderneem om vir vier maande die boek, Sakegsprek met Theo Vorster te adverteer en dit sal dekking geniet in Sake24 (in Beeld, Burger, Volksblad en Rapport) waar Theo 'n weeklikse kolom skryf.
Download or read book Wetenskaplike skryfvaardighede written by Amanda Lourens and published by AFRICAN SUN MeDIA. This book was released on 2004-09-01 with total page 132 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Waar begin ek om my tesis of verhandeling te skryf? Watter afdelings het so 'n teks? Hoe kry ek my gedagtes op papier? Hoe bring ek al my resultate byeen in 'n samehangende geheel? Wat is 'n wetenskaplike skryfstyl? Hoe gemaak met bronverwysings? Wetenskaplike skryfvaardighede gee antwoorde op hierdie vrae. Dit is die resultaat van talle kursusse in wetenskaplike skryfvaardighede aan nagraadse studente, gebaseer op regte skryfprobleme en teksvoorbeelde uit uiteenlopende vakgebiede. Dit is ook beskikbaar in Engels as Scientific Writing Skills.